’n Onoorwonne vierdepaaltjie-vennootskap van 193 lopies tussen Cameron Fraser (122) en G. Sulcas (79) van Rondebosch Boys’ High was een te veel vir die Hoër Jongenskool Paarl se o.19A-span toe skolekrieket die afgelope Saterdag plek-plek in die Wes-Kaap hervat het.
Beskikbare uitslae van die naweek se krieket:.
Suid-Afrikaanse Wiskunde-uitdaging.
Elke jaar neem duisende hoërskoolleerlinge deel aan die jaarlikse Old Mutual Suid-Afrikaanse Wiskunde-olimpiade (Samo) en wiskunde-onderwysers kan reeds leerlinge begin inskryf vir dié gesogte kompetisie.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.