Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
JIP
Bloemhoffer skitter in RTT-olimpiade
Anaïs Herman, ’n gr. 11-leerling van die Hoër Meisieskool Bloemhof, het aan die begin van 2020 besluit om rekenaartoepassingstegnologie (RTT) as vak te neem en kans gesien om aan die RTT-olimpiade deel te neem. Nie net het sy die eerste ronde maklik geslaag nie, maar in die tweede ronde onder die top-3-deelnemers in die Wes-Kaap geëindig. Daarna het sy op Saterdag 22 Augustus aan die nasionale eindronde deelgeneem. “Dit was baie moeiliker as wat ek gedink het dit gaan wees,” sê Anaïs, wat een van slegs 11 deelnemers in die eindronde was. Sy het ’n brons­medalje verower nadat sy nasionaal in die top-6 en eerste in die Wes-Kaap geëindig het. Foto: STEPHAN MEYER
Bloemhoffer skitter in RTT-olimpiade
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.