Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
JIP
Gratis aanlyn hulp vir matrieks
Foto: iSTOCK

The Answer Series, uitgewers van hoërskoolstudiegidse sedert 1975, het gratis video’s bekend gestel om gr. 12-leerlinge met sommige vakke te help.

Hulle het vir die res van 2020 ’n paar van hul kernvakke se inhoud gratis gemaak sodat matrieks dit tuis kan besigtig en gebruik om te studeer.

Van die vakke met gratis video’s is onder meer fisiese wetenskappe, lewenswetenskappe en wiskunde.

Besoek www.theanswer.co.za/courses/ en klik op die vak waarmee jy hulp kort. Kies dan “sluit nou aan” – jy sal op die skerm sien die inhoud is gratis en kan daarvan gebruik maak.

Die studiegidse is ook gratis in e-boekvorm aan onderwysers beskikbaar.

  • Besoek ook www.theanswer. co.za en kyk onder “ons grade” en dan “vakke” om te sien watter vakke se studiegidse in Afrikaans beskikbaar is.
Meer oor:  Jip  |  Matrieks
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.