Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Landbou
Vandag (31 Augustus 2018) in Landbou
  • As jy onlangs op die N2 in die rigting van Riviersonderend in die Overberg gery het, het jy dalk ’n geheimsinnige verskynsel in die koring- en kanolalanderye daar sien vorm aanneem.
  • Dit is amper heerlike lente en die heel eerste Nampo Kaap-landbouskou is om die draai. Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuur-der van die landbou-organisasie Graan SA, vertel wat boere en ander besoekers eersdaags op dié Wes-Kaap-eerste op Bredasdorp te wagte kan wees.  
  • In die nadraai van die ergste droogte in jare en die kleinste wyndruifoes in ’n dekade, het twee kelders in onderskeidelik die wynstreke Wellington en die Noord-Kaap dit reggekry om met die groot bekers by die Suid-Afrikaanse Nasionale Jongwynskou weg te stap.

Lees meer aritkels wat in vandeesweek se Landbou-bylaag verskyn, hier.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.