Indien die naam Gqeberha (Port Elizabeth) sy oorsprong in die Khoi-San-taal het, skryf dit dan in die korrekte taal en nie in Xhosa nie, want dit is ’n belediging vir die Khoi en sy mense. Gqeberha soos omgesit in die Xhosa-taal het geen betekenis nie.