Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Versnit
RESEP: Waterblommetjie gedenk aan my

Die Burger se waterblommetjiebredie

Bestanddele

  • 4 pond dikrib-skaapvleis (vet)
  • 2 middelmatige uie in skyfies gesny
  • 2 groot bondels waterblommetjies, gepluk wanneer die blomme oop is
  • 1 bossie suring, fyngekap (of ’n groot appel in skuifies gesny)
  • 1 koppie water
  • 1 koppie droë wit wyn
  • sout en peper

Metode

Was die waterblommetjies deeglik en laat lê dit in sout-water.

Jy kan nooit verkeerd gaan met ’n tradisionele waterblommetjiebredie nie. Foto: Verskaf
Chris Erasmus maak sy waterblommetjiebredie nog meer modern met die manier hoe hy dit opdien.
Die moderne waterblommetjiebredies lyk of dit reguit uit ’n vyfster-restaurant kom. Hy het gerookte soutrib gebruik vir die dis.

Sny die stingeltjies af.

Braai die vleis bruin. Haal die rib uit en braai die uie in dieselfde vet.

Sit die vleis terug en gooi die waterblommetjies en die res van die bestanddele by.

Sit ’n paar aartappels bo-op indien jy dit so sou wou verkies.

Stowe dit stadig totdat alles mooi sag is. Moenie dit onnodig roer nie.

Roer dit deur sodra dit sag is. Sit dit met rys voor.

  • Resep kom uit “Mev. Downs Kry Prys vir Haar Resep” uit Die Burgervan 19 Februarie 1959.
Meer oor:  Bredie  |  Resep
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Die Burger Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.