Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 20 November 2017 06:01

Die moordbeskuldigde Jason Hess (28) sal weer môre (17 November) in die Strand-landdroshof verskyn.

Nuus 20 November 2017 06:00

“Every child in danger, is my child.”.

Nuus 20 November 2017 06:00
Nuus 20 November 2017 06:00

Jana Botha, ’n BSc-student in chemie, het die fakulteit natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) se dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie.

Nuus 20 November 2017 06:00

Interessante agenda vir Strand-vergadering

Die Deeltitelvereniging Strand hou Donderdag 23 November sy jaarverga­dering om 18:30 in die NG kerksaal, Brandstraat 70, Strand.

Nuus 20 November 2017 06:00

Daar is min dinge wat jou so rooi in die gesig laat soos ’n oproep van gaste in jou vakansiehuis wat jou meedeel dat die munisipaliteit dreig om jou water af te sny as jy nie dieselfde dag jou “agterstallige” rekening van byna R35 000 betaal nie.

Nuus 20 November 2017 06:00

A businessman was robbed of thousands of rands in wages after he was accosted by two suspects at a service station on the N2 highway.

Nuus 20 November 2017 06:00

A group of irate residents of Octavia Court in Strand took to the streets in peaceful protest last Thursday morning (9 November).

Nuus 20 November 2017 06:00

To show support for 16 Days of Activism opposing violence against women and children, Macassar police will hold a prayer walk on Saturday 25 November.

Nuus 20 November 2017 06:00

Hul breiwerk het talle kinders regoor die land se hart gelukkig gemaak en dié groep tannies sê hulle sal aanhou om speelgoed van wol te maak om glimlaggies op klein gesiggies te hou.

Nuus 20 November 2017 06:00

Die kinder- en gesinsorgorganisasie Badisa in Strand is dringend op soek na Felicia Muller, wat haar jong seun op die ouderdom van drie maande verlaat en in die sorg van sy ouma gelos het.

Nuus 20 November 2017 06:00

A monumental bronze sculpture by a Somerset West artist will soon make its way to United Arab Emirates (UAE).

Nuus 20 November 2017 06:00

Somerset West businesses were the target of armed robbers last week.

Nuus 20 November 2017 06:00

“I can still hear her crying for help, but we unfortunately couldn’t do anything to help.”.

Nuus 20 November 2017 06:00
Nuus 20 November 2017 06:00

Die somer is hier en dis tyd vir son, see en pret, maar moenie vergeet om jou brein met ons weeklikse Sudoku-kopkrappers oefening te gee nie.

Nuus 20 November 2017 06:00

Haar liefde vir musiek en passie om natuurlike talent by kinders in landelike gebiede te ontgin, is wat Betsie Ryke van Somerset-Wes oortuig het om ’n uitreik­program te begin.

Nuus 13 November 2017 06:00

Dit blyk dat die vlerke van die voëlgriep wat reeds miljoene rande se skade aangerig het, vir eers geknip is.

Nuus 13 November 2017 06:00
Nuus 13 November 2017 06:00

Die vermeende rowers wat naby ’n luukse woonbuurt in Somerset-Wes aangekeer is, het verlede week in die Somerset-Wes-landdroshof verskyn.

Laai Meer
Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.