Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Boekverkoping duur tot einde van jaar

Die Strand Biblioteek-vriende se laaste boekverkoping in die voorportaal van die Strand Biblioteek sal voortduur tot die einde van Desember of solank voorraad hou.

Besoekers kan uitsien na ’n verskeidenheid van boeke vir die hele gesin.

Benewens die gewone fiksie en niefiksie, sal daar ook tydskrifte, video’s en 2017-dagboeke teen billike pryse te koop aangebied word.

Vir meer inligting of navrae bel Anna-Marie Stadler by 021 852 3277.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.