Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Deel só in ons 9 dekades

Die Helderberg se gunsteling-gemeenskapskoerant vier vanjaar nege dekades wat hy plaaslike nuus aan sy lesers lewer.

Ter viering van dié mylpaal beplan DistriksPos ’n spesiale bylaag om lesers en adverteerders op ’n reis deur die verlede te neem met ’n spesiale fokus op die nuus van die streek die afgelope 90 jaar.

Lesers word aangemoedig om hul herinneringe, foto’s, inligting, wenke en ander noemenswaardige items en interessante gebeure vir moontlike publikasie met DistriksPos te deel.

Of, dalk ken jy iemand wat ook vanjaar 90 jaar oud is en van geboorte af selfs nou nog hier in die Helderberg woon?

Stuur gerus jou herinneringe aan Johann Verster by johann.verster@media24.com.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.