Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kwarteeu viering vir gewilde plaasmark

Die Strand NG gemeente se plaasmark, wat die afgelope 25 jaar kuier, omgee en hoop opgelewer het, het Vrydag 31 Mei ’n spesiale verjaarsdag-plaasmark gehou om dié mark se 25ste bestaansjaar te vier.

Mense kon vroegoggend, soos elke Vrydag, vars produkte en tuisgebak koop en is later bederf met heerlike eetgoed om dié mark se 25ste bestaansjaar te vier.

Die mark is die afgelope 25 jaar elke Vrydag gehou en dit is ’n geleentheid waar hard gewerk en baie gelag word.

Die volgende plaasmark is Vrydag 7 en Vrydag 14 Junie van 09:00 tot 10:30.

Pannekoekbestellings vir meer as 25 kan by Marie de Lange geplaas word; bel haar by 073 182 1499.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.