Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Op soek na biologiese pa’s

Badisa-Strand is op soek na die biologiese pa’s van kinders wat in die Strand-gebied woonagtig is.

Piet Jantjies, die biologiese pa van ’n agtjarige seuntjie, word gesoek. Jantjies is glo in Ou Houtstraat, Eersterivier, woonagtig, maar sy presiese huisnommer is onbekend.

Niel Growman, die biologiese pa van ’n tweejarige meisie, word ook deur dié organisasie gesoek.

Growman was glo laas in Port Elizabeth woonagtig, maar sy woonadres is onbekend.

Die mans word gesoek om kinderhof-verrigtinge in Strand by te woon.

Enigeen met inligting oor waar Jantjies en Growman hulself bevind, kan J. Davids, maatskaplike werk by Badisa- Strand, by 021 853 1888 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.