Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Tienerseun dood in stegie gevind

Die Strand se polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n tienerseun in die dorp doodgeskiet is.

Volgens ’n polisiewoordvoerder het lede Sondag (4 Oktober) omstreeks 06:20 op dié voorval gereageer. Die liggaam van die 18-jarige seun van Gugulethu is in ’n stegie tussen Broadway Boulevard en Annika-slot aangetref.

“Die oorledene is met ’n sigbare skietwond aan die wang gevind,” het die polisiewoordvoerder gesê.

“Die motief is onbekend. Leidrade word opgevolg.” Die oorledene is bekend as Phumelele “Gangster” Ndaba.

Die moordondersoek duur voort.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.