Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Dié jeug klub weier om tou op te gooi

Dit is iets vir almal.

Helderberg-toutrekklub hou Saterdag 1 September van 09:00 tot 11:00 ’n ope dag by die Charles Morkel-stadion, op die hoek van Broadway Boulevard en Millsstraat in Strand.

Die dag bied die geleentheid vir kinders om self te kom kyk waaroor toutrek gaan, asook ’n gevoel vir die tou te kry.

Alle laerskoolseuns en -meisies in die Helderberg word genooi om die geleentheid by te woon.

Die ope dag sal in samewerking met die weeklikse boeremark, The Market Shed, gehou word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.