Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Rugbyklub hou prysuitdelingsgeleentheid

Helderberg-rugbyklub, wat tweede in 2018 se Superliga B geëindig het, hou Vrydagaand (2 November) sy jaarlikse prysuitdelingsdinee in die klubhuis.

By dié geleentheid word hulde aan uitstaande prestasies gedurende die afgelope jaar gedoen. Verrigtinge begin 18:30. Toegang vir alle aktiewe spelers is gratis; metgeselle betaal R100.

Vir nog inligting en tafelbesprekings bel Mitch Heyns by 083 976 6304.

Neels du Toit

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak DistriksPos Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.