Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement doen ’n beroep op mense om steeds versigtig te wees en voorkomend op te tree ondanks die feit dat minder mense in die Wes-Kaap die afgelope tyd positief vir Covid-19 getoets het.
Former Junior Springbok and SA Schools’ centre David Brits will lead Maties in the 2021 FNB Varsity Cup campaign.
Waste Material Recovery Facility on Adam Tas Road
Drie jaar lank is die spreiligte van die Cloetesville-sportterrein al buite werking.
’n Ondersoek word teen Mzolisi Oliphant, ’n proporsionele ANC-raadslid van die Stellenbosch-munisipaliteit, gedoen nadat hy glo vir sewe agtereenvolgende raadsvergaderings afwesig was.
Drie jaar later en daar is geen lig aan die einde van die tonnel nie.
Teen dié tyd is dit openbare kennis – as jou vis nie die afgelope naweek met ’n sertifikaat gekom het nie, was jou kerrievis seker nie goeie gehalte nie.
Stellenbosch pronk met die status as “innovasie”-hoofstad, maar die dorp kan nie eens ’n kandidaat vir die burgemeesterspos oplewer nie.
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê dit blyk daar is, vir nou, niks vir Stellenbossers om oor bekommerd te wees nie.
Presies ’n jaar gelede het die lewe van talle Suid-Afrikaners en ook Stellenbossers drasties verander toe ’n staat van inperking deur die president aangekondig is weens die Covid-19-pandemie.
Toe ’n staat van inperking ’n bietjie meer as ’n jaar gelede aangekondig is, het baie van ons gedink dit sou net vir drie weke duur.
By die eerste Toyota US Woordfees- kunstenaarsweek (6 – 11 April) kry 70 topkunstenaars uit ’n verskeidenheid dissiplines die geleentheid om hul vaardighede, idees en konsepte te verfyn.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.