IETS NUUT UIT SUID-AFRIKA (Eikestadnuus, 22 Februarie 1991) Op 5 Maart om 20:15 vind ’n uiters belangrike openbare première in die Oude Libertas-Amfiteater plaas. Met die hoogs-oorspronklike “Gathering of the Beasts” het die dramaturg-regisseur Nicho