Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Aankope op sosiale media ’n probleem, volgens polisie

Dit het onder die Cloetesville-polisie se aandag gekom dat mense steeds gebruik maak van sosiale media en/of Gumtree om goedere te koop.

Volgens die Cloetesville-polisiewoord-voerder, sers. Zenobia Sedeman, word transaksies deur die onderskeie mense gedoen en wanneer die koper die goedere moet afhaal nadat daarvoor betaal is, het die verkoper en die geld verdwyn.

“Ons maan weer eens die gemeenskap om behoedsaam te wees met aankope op sosiale media en Gumtree.”V Vir enige navrae bel Cloetesville-stasiebevelvoerder, lt.kol. Letitia Hans, by 082 411 2911 of Sedeman, 082 411 2915.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.