Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Adam Small-fees aanstaande naweek gehou

Stellenbossers word herinner aan die Adam Small-fees wat 21-23 Februarie in Pniël plaasvind. Diana Ferrus, Steward van Wyk, Etienne van Heerden, Dominique Botha, Merle Danhouse en Simone Jonker is van die beken­des wat te sien sal wees. Bywoning is gratis buiten ’n optrede van die Libertaskoor wat R50 kos.

Kontak die Pniël-museum vir nog besonderhede by 021 885 2645 of bel Matthew Cyster by 083 324 7691.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.