Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bejaarde helder oordag vermoor
Nooddienste voor die huis waar die vrou vermoor is

'n Bejaarde vrou is helder oordag in Paradyskloof vermoor.

Die vrou, wat 'n huis met haar seun deel, se huishulp het omstreeks 12:30 winkel toe gestap.

Toe sy sowat 'n halfuur later teruggekeer het, het sy die vrou se lyk in haar stoel gevind.

Die vrou het vermoedelik aan steekwonde beswyk.

Eikestadnuus wag vir die polisie se bevestiging van wat tydens die voorval gebeur het.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.