Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dink net as liefde en omgee soos die virus kan versprei

Liewe Griet, dis ses maande nadat die eerste Covid-19-geval in Wuhan, China, aangemeld is.

Twee maande later op 11 Maart is dit amptelik deur die Wêreldgesondheids­organisasie as ’n pandemie verklaar.

Vandag is daar bykans 10 miljoen Covid-19-gevalle ter wêreld en Suid-Afrika het pas die 100 000 merk oorgesteek – alles binne ’n tydperk van ses maande.

Nou vra ek myself: As ’n virus so vinnig kan versprei en boonop deur menslike kontak, hoekom liefde en omgee vir ons medemens nie ook so versprei nie? Sou die wêreld nie ’n lekker plek wees nie?

Anna Kouter,
Stellenbosch
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.