Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Dis altyd lente in die Boland!
Stellenbosch is weer ’n miernes van bedrywighede nadat die studente die dorp binnegestroom het. Vrydag 31 Januarie was dit die gewilde Vensters en Maandag 3 Februarie het die Varsity-beker in alle erns begin. Maties het gewys dat hy weer die span gaan wees om vanjaar te klop. Michelle Melville, Annelma Kellerman, Tilana Siebritz en Pierre Nel was lid van die skare van meer as 15 000 wat Maandagaand die eerste Varsitybeker-rugbywedstryd op die Danie Craven-stadion bygewoon het. Net hulle sal weet wat hierdie boodskap beteken. Maties het ’n maklike oorwinning van 60-16 oor die span van die Universiteit van die Vrystaat, Shimlas, behaal. Lees meer hieroor op bl. 20. Foto: Francois Lombard
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.