Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Drie vlug na ‘antie’

’n Idasvallei-inwoner het mense gevra om op hul hoede te wees nadat drie laerskoolkinders Sondag (1 September) deur vier onbekende mans genader is.

Luzaine Wilsnach sê die kinders het by haar ma, Lorendall, se huis inge­hardloop. “Hulle het gesê ‘Antie, ons is amper nou gevang deur Chinese mans in ’n grys voertuig.’ Hulle het by ’n parkie agter Dahliastraat geloop toe die voertuig langs hulle stop, toe hardloop hulle.” Die Cloetesville-polisie raai inwoners aan om enige voorvalle aan te meld deur 021 888 5940 te skakel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.