Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gee jou brein só oefening

Om ’n probleem op te los moet jy die probleem verstaan. Maak jou oë toe en verbeel jou wat aangaan! Hierdie vrae is ingestuur deur die graad 7’s van die Laerskool Melkbosstrand.

To solve any problem you first have to understand the problem. Close your eyes and imagine the situation! These questions were sent in by the Grade 7s of Melkbosstrand Primary School. . Vier maats hardloop saam teen ’n lang stowwerige trap af. Gugu tree twee trappies af op ’n slag, Fatima drie, Jan vier en Peter vyf.

Net die boonste en onderste trappie het al vier maats se spore. Watter trap(pe) het net een se spoor?

Four friends run side by side down a long, dusty staircase. Gugu goes down two steps at a time, Fatima three, Jan four and Peter five. Only the top and bottom steps have the footprints of all four friends. Which step(s) have only one footprint? . ’n Man en sy dogter weeg saam 90 kg, die man en sy kat weeg saam 70 kg, en die dogter en die kat weeg saam 40 kg. Hoeveel weeg die man, dogter en kat saam?

A man and his daughter together weigh 90 kg, the man with his cat weighs 70 kg, and the daughter and the cat together weigh 40 kg. What do the man, daughter and cat weigh together? . Daar is 25 mense by die werk. As vier vyfdes van hulle negatief vir Covid- 19 toets, watter persentasie mense by die werk toets positief?

There are 25 people at a company. If four fifths of them tested negative for Covid-19, what percentage of the company tested positive? . Jy sit in ’n kar wat kon­stant 105 km/h op die snelweg ry. Jy tel die kragpale en sien dit neem 72 sekondes van die eerste tot die vyftiende kragpaal. Hoe ver is die kragpale uit mekaar?

You sit in a car that travels at a constant speed of 105 km/h on the highway.

You count the power pylons and see it takes 72 seconds from the first to the fifteenth pylon.

What is the distance between the pylons?

Kry nog meer lekker dinkvrae by www.amesa.org.za/Challenge/Index.htm (hoofletters maak saak!)

Find more brainy questions at www.amesa.org.za/Challenge/Index.htm (capital letters matter!)

Laat hoor van jou op Dinsdae en Donderdae tussen 11:00 en 12:00 op MfM Breintyd. Stuur ’n stemnota of ’n WhatsApp na 072 926 6926. Verduidelik hoe jy gedink het en geniet ’n kans om aan die einde van September ’n kontantprys te wen!

Call in on Tuesdays and Thursdays between 11:00 and 12:00 on MfM Braintime. Send a voice note or a WhatsApp to 072 926 6926.

Explain your reasoning and stand a chance to win a cash prize at the end of September.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.