Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gesondheidsdepartement reageer

Eikestadnuus het verlede week berig oor die dood van Luwaan Denyssen (8) ná ’n fratsongeluk Saterdag 22 November.

Luidens die berig het Magdalene Blankenberg, ’n gemeenskapswerker wat op die toneel was, gesê gemeenskaps-lede was baie ontsteld omdat die polisie en die brandweer voor die ambulans op die toneel aangekom het.

Deanna Bessick, ’n woordvoerder van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, het die volgende in reaksie hierop gesê: “Die Wes-Kaapse regering se nooddienste is 16:53 geskakel. ’n Ambulans is 17:26 gestuur. Ongelukkig het die pasiënt reeds nie geageer nie. Daar is gemiddeld twee tot drie noodvoertuie aan diens in die gebied.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.