Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hoekom beseerdes vir dié toernooi stuur?

Die Wilgerlat-Proteas wat nou in Engeland om oorlewing veg, is vir my ongelooflik.

Hoe kan die keurders krankes na ’n Wêreldbekertoernooi stuur met die duidelike wete dat van hulle dalk nie sal kan speel nie?

My liewe genade, dis ’n toernooi waarin die wêreld se bestes meeding met die enigste doelwit om as die wêreld se beste gekroon te word.

Kies jy dan nie spelers wat beseringloos, fiks, gefokus en op vorm is nie?

Of mis ek dalk iets iewers? Ek glo darem nie.

Krieket-hartseer,
Idasvallei
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.