Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
In gesprek met prof. Hermann Giliomee

Eikestadnuus en Tafelberg Uitgewers se gewilde Ontmoet die skrywer-byeenkoms is weer verlede week in die Drostdyteater gehou. Prof. Hermann Giliomee, historikus en skrywer van die boek Die Afrikaners, was in gesprek met prof. Albert Grundlingh, tans hoof van die departement geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch.

Die boek is tans die topverkoper in Afrikaans en op die algehele Suid-Afrikaanse lys is hy nommer 5.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.