Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Jackie gesels oor wat ‘vrouwees’ beteken

Kindersorg Stellenbosch nooi Stellenbossers na ’n besonderse soiree saam met Jackie Burger by die volgende Salon58-opskietsalon.

Kom geniet ’n dag vol bederf, gesels en prikkelende geselskap met onder meer ’n werksessie oor skoonheid, ’n modefliek en ’n gesprek oor nuwe gewaarwordinge.

Vrouemaand en vrouwees sal gevier word terwyl antwoorde vir die vraag “Hoe verander ons die manier waarop ons na ons wêreld kyk?” gesoek word.

Die dag word afgesluit met ’n veiling van geliefde vintage-artikels en versamelstukke ten bate van Kindersorg Stellenbosch.

Die soiree vind Saterdag 25 Augustus van 10:30 tot 17:00 by P.J. Olivier-kunssentrum plaas. Kaartjies is beskikbaar op Webtickets.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.