Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
O gonna ‘Patoors’

Na die terugkeer na wat was, word ons weereens bewys

Dis nie die wêreld, maar die mens;

Twee stappe vorentoe en sommer weer drie stappe agtertoe

Blyk dis ons mensdom se wens.

Ons hanteer die situasie soos ’n kind;

As jy hom raad gee, doen hy die teenoorgestelde sal jy vind.

Nou word sy speelgoed afgevat en hy word gehok

Net om almal in beheer te blameer soos hy jok!

Vanaf skeppingstyd is die wêreld in chaos gedompel . . .

Oor ons ongehoorsaamheid.

Geskiedenis herhaal dus haarself, want hier is weer ’n gemompel . . .

Oor ons onsamehorigheid.

Helaas LUISTER asseblief tog, my ou volkie!

Dat ons nie net die negatiewe in die gesig moet staar

Maar eerder konsentreer om dinge beter te laat vaar.

Bly dus hierdie slag getrou by die reëls,

Sodat ons veilig kan bly

En die gevreesde pandemie vermy!

Eva M. Dreyer,
Stellenbosch
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.