Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Onwettige wapen gevind

Lede van Cloetesville-polisie het onlangs ’n lasbrief by ’n woning in Juffernburg­straat, Idasvallei, uitgereik.

Polisielede het ’n vuurwapen in die woning gevind waarna hulle een persoon vir die besit daarvan in hegtenis geneem het.

“Daar word ’n beroep op Idasvallei- en Cloetesville-inwoners gedoen om enige ongerymdhede by die polisiekantoor aan te meld,” het sers. Zenobia Sedeman, Cloetesville-polisiewoordvoerder gesê.

Die volgende mense of nommers kan geskakel word:V Kapt. Carin Russell: 082 778 9952V Sersant Cyster Pieterse: die sektorbevelvoerder van Cloetesville en IdasvalleiV Sers. Francois Swarts: landelike sektorbevelvoerder by 082 443 6892. |V Sers. Denyssen Fredericks: drankoffisier by 079 894 0110. V Sers. Zenobia Sedeman: mediabeampte by 082 411 2915.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.