Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Polisie haal baie dwelms en drank van strate af

Die Groot Drakenstein-polisie het Saterdag 14 November omstreeks 18:00 heelwat onwettige dwelms en alkohol van die strate af gehaal.

In Lanquedoc is daar op 40 heel Mandrax-tablette, een halwe tablet en vier kwart tablette, asook 59 tik-sakkies beslag gelê. ’n Onbekende hoe­veelheid alkohol is ook op Bren­don-plaas gekonfiskeer weens onwet­tige handel. Lasbriewe is deur die Groot Drakenstein-polisie uitgereik.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.