Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Polisie soek inligting

Cloetesville-polisie is op soek na inligting rakende ’n voorval waar Brandon February (20) 12 Oktober doodgeskiet is.

February se liggaam is voor ’n huis in Vredeluststraat met skietwonde gevind. Hy het in Januarie vanjaar ’n aanslag op sy lewe oorleef toe hy verskeie kere geskiet is en het die week voor sy dood glo dreigemente ontvang nadat hy ’n geveg opgebreek het waar iemand gesteek is.

Sy neef, Elworthy Kerwel (22), is byna ’n jaar gelede op ’n soortgelyke wyse doodgeskiet.

Niemand is nog in verband met February se dood in hegtenis geneem nie.

Enigiemand met inligting word versoek om die ondersoekbeampte, sers. O.H. Landsberg, te bel by 082 522 0616.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.