Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Raad se kommentaar op oordrag van grond
06 September 2018

– Van bl. 1

Die Stellenbosch-munisipaliteit sê die gedeelte van die erf wat ter sprake is, is destyds teen geen koste nie van die provinsie aan die munisipaliteit oorgedra en hy beoog om dit nou terug oor te dra.

“Die betrokke stuk grond word reeds dekades lank deur die skool as sportveld gebruik en ’n nuwe ontwikkeling, wat tot voordeel sal strek van die skool en gemeenskap, word tans beplan,” sê Stuart Grobbelaar, kommunikasiebestuurder by Stellenbosch-munisipaliteit.

“Deel van die ooreenkoms is dat die grond slegs gebruik kan word vir onderrigdoeleindes en die hersonering en enige moontlike verbetering van basiese infrastruktuur sal deur die provinsie gedoen word.”

Die stadsraad het verder besluit die item sal geadverteer word vir openbare deelname en alle insette sal oorweeg word voordat ’n finale besluit deur die stadsraad geneem word.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.