Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Redaksionele kommentaar: Kind moet kind bly

Dit sou hartseer wees as ons nie vandeesweek die kollig op kindermishandeling en molestering plaas nie.

Dit is hartseer genoeg dat dit in ons gemeenskappe onder die mat gevee word omdat die plegers familie of vriende is.

Hoe lank gaan ons toekyk hoe ons kinders se privaatheid en menslikheid geskend word aan die hand van misdadigers wat geen waarde tot die samelewing toevoeg nie, behalwe dat hulle hartseer en pyn veroorsaak.

Ek verlang na ’n wêreld waar kinders kinders kan wees en die vryheid van hul onskuld kan geniet deur te leer soos hulle speel. Ek verlang dat elke kind veilig moet voel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.