Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Uit toeka se tyd

VOEDSEL- EN WYNFEES IN STADSAAL (Eikestadnuus, 17 Oktober 1980) Die Voedsel- en Wynfees, jaarlikse bydrae van die Fynproewersgilde tot Stellenbosch se Oktoberfees, word aanstaande week van 23 tot 25 Oktober in die stadsaal gehou. Hierdie gesellige jaarlikse geleentheid wat al ’n instelling om en by die verjaarsdagvieringe van ons dorpstigter geword het, staan vanjaar onder die tema voedsel en wyn. Die wynuitstallers wat vanjaar hul produkte na die fees gaan bring, is Delheim, Neethlingshof, Overgaauw, die Bergkelder, Helderberg Koöperatiewe Wynmakery, Stellenbosse Boerewyn-makery, Gilbeys, Verdun, Uiterwyk, Vlottenburg Koöperatiewe Wynkelders, Eersterivier Valleise Koöperatiewe Wynkelders, Koelenhof, Kanonkop, Schoongezicht en Vergenoeg. Laasgenoemde drie uitstallers sal een stalletjie beman.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.