Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sake
Stuur ons gerus jou sakenuus!

Het jou sakeonderneming onlangs ’n prys gewen of ’n mylpaal bereik?

Het jou onderneming in moeilike omstandighede, veral nou met die Covid-19-pandemie, ’n groot sukses geword of dalk na die plaaslike gemeenskap uitgereik om ’n verskil te maak?

Het een van jou werknemers jou sakeonderneming se naam hoog gehou deur middel van deelname aan ’n kompetisie?

Eikestadnuus bied jou die geleentheid om bietjie te spog en wil graag jou sakenuus, foto’s en prestasies op ons sakeblad publiseer. V Stuur jou foto’s, prestasies, sakenuus of navrae na Angelo Julies by angelo.julies@media24.com of bel hom by 081 522 4234.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.