Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Nege Bloemhoffers haal Boland-atletiekspan
Altesaam 20 Bloemhof-atlete het verlede week aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap deelgeneem waar hulle vyf eerste, ses tweede en drie derde plekke verower het. Nege van hierdie atlete is in die Boland-span opgeneem. Voor is Carla Müller, Mienke Viljoen, Bronwin Lee, Linda Mentz en Azrea Sylvester. Agter is Lana Oberholtzer, Cimòn van der Westhuizen, Anneken Viljoen en Zahni Smit. Foto: Stephan Meyer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.