Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Ruard gaan sy slag wys

Ruard van Renen is deur Swem Suid-Afrika genooi om van 6 tot 12 April saam met die PRG-afrigter, Keith Jansen, aan die SA Olimpiese proewe in Gqeberha (PE) deel te neem nadat hy die eindronde in die 50 m-rugslag, 100 m-rugslag, 100 m-vryslag en 50 m-vryslag gehaal het.

Van Renen het in beide die 100 m-vryslag en 100 m-rugslag-items aan die junior wêreld- kwalifiserende tydvereistes voldoen.

Petrus Truter, nog ’n PRG-swemmer, het aan die senior nasionale kampioenskap van 14 tot 18 April in Stellenbosch deelgeneem waar hy ’n junior wêreld- kwalifiserende tyd in die 200 m-borsslag geswem het.

Die nasionale kampioenskap is in vier byeenkomste verdeel en in die Wes-Kaapse streek het PRG 14 goue, 12 silwer- en vyf bronsmedaljes verower.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.