SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Sport
Skryf in vir landelike sportgeleentheid

Die Kaapse Wynland se vereniging vir plaaswerkersport en ontspanning (Cape Winelands Farmworkers Sport and Recreation Association) hou Saterdag 21 Julie ’n groot sportdag.

Die dag word deur die departement kultuur- en sportontwikkeling (Rural Sport Development programme) op die sportterrein van Klapmuts aangebied.

Die program bied aan seuns en meisies in die landelike gebiede die geleentheid om aan verskillende sportsoorte deel te neem. Presteerders kan vir die nasionale byeenkoms wat in Oktober aangebied word, kwalifiseer .

Die verskillende sportkodes is:

V Seuns en meisies o.13

V Sewes-sokker

V Seuns en meisies o.15

V Sewes-rugby

V Meisies-netbal o.16

V Landloop vir seuns en meisies o.16

Die volgende bestuurslede kan gekontak word vir navrae en inskrywings:

A Bailey by 0 083 635 2162, Edward Pietersen by 0 083 253 3153 of Jerome Thomas by 0 079 439 0267.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.