Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Sokkerspeler op pad
Luke Gareth le Roux (19) van Idasvallei se sokkerdrome het oornag waar geword toe Varbergs BoIS FC in Swede vir hom ’n vierjaarkontrak aangebied het. Le Roux is die derde Suid-Afrikaner wat by die klub speel. Luke het in 2019 bekendheid verwerf toe hy vir Amajita in die Afrika Cup of Nations in Nigerië gespeel het en sy span gehelp het om te kwalifiseer vir die FIFA se o.20-wêreldbekertoernooi.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Eikestadnuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.