Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Sportsterre vereer
Danie Keet, redakteur van Eikestadnuus, Carli Antonoupolos van Rhenish Girls’ High, en Christian Sadie, die geleentheid­spreker by die Let’s Play-sportster van die jaar pryse wat Dinsdagaand by die Kanu-wynlandgoed gehou is.
Die geleentheidspreker en Parasport se Afrika-kampioen Christian Sadie by Maretha Burger van Hoërskool Stellenbosch wat vir haar tennisprestasies vereer is.
Links: Christian Sadie, Lukas Nel en Coenie van Vuuren, wat Lukas begin afrig het.
Christian Sadie ontvang ’n geskenk van Cobus Germishuys van Kanu-wyne, wat die geleentheid geborg het.Foto’s: Francois Lombard

Stellenbosch se beste atlete is vereer.

Die jaarlikse SuperSport Let’s Play- sportster is Dinsdagaand by Kanu-wynlandgoed gehou.

Philip van Schalkwyk, driemalige SA kampioen in bergfietsry, is as die algehele wenner aangewys.

Hier is nog ’n paar foto’ wat by die glansgeleentheid geneem is.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Eikestad Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.