Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
2018 - the year in review

. The fact that the Overberg Education District’s pass rate dropped by 5% has been offset by the fact the quality of the results have improved. This year none of the schools had a pass rate below 75%. More than 70% of learners also achieved exemptions to pursue a bachelor degree or diploma studies,” explained Bertram Loriston, director of the Overberg Education District. The Overberg attained the highest pass rate in the Western Cape and ended up under the top 10 in the country. Western Cape Minister of Education Debbie Schäfer made special mention of the Overberg District when she congratulated all eight education districts for achieving a pass rate of above 80%.

. The flags of Overstrand Municipality are at half-mast in memory of mayor Rudolph Smith who passed away suddenly on Friday 5 January. Smith was diagnosed with a benign brain tumour in November and passed away, after undergoing an operation to try to reduce the mass, the day after.

. The Overstrand put its best foot forward during the festive season offering visitors an array of activities, festivals and promotions. The tourism industry, however, had mixed reports about the successes during the peak season. “The feedback from business has been varied,” said Frieda Lloyd, Cape Whale Coast tourism manager. “There was a sense that visitor numbers decreased with visitors staying either for Christmas or New Year, and not both as in past years. There was a component of visitors who see the Cape Whale Coast as a short-distance local destination with the prospect of taking a bath and doing laundry high on their agenda.”

. Having a gun pointed at their heads and being robbed of their possessions have not spoiled a German couple’s love for Hermanus. Bela (68) and Elizabeth Resch (67) were walking along the Cliff Path near Mossel River in Voëlklip when an unknown man approached them and jammed a gun against Bela’s head.. Armed men have allegedly been employed by poaching syndicates to patrol the coastline at Pearly Beach while the poachers go about their business.. Brazen robbers tied up two security guards and stole abalone worth an estimated R72 000 in an attack on Viking abalone farm in Buffelsjagsbaai. A security guard and his colleague were attacked by about 30 men.

. The last 10% if the Theewaterskloof Dam will be used in the face of the current drought.

Spuntic Ratau, spokesperson for the Department of Water Affairs (DWA), says the department will allow the Theewaterskloof Dam to go below the 10% mark and it was a hard decision to make.. Twee mans wat in die moei­likheid beland het toe hul rubberboot naby Plankhuis buite Hawston omgeslaan en die skipper verdrink het, is deur verbygaande vissers gered.

. “Ek gun hom nie eens die tronk nie. Hy moet onder die grond, want hy hoort nie in die samelewing nie. Hy is ’n geweldadige man; ’n psigopaat. Sy intensie was dat ek en ons twee seuns moes doodbrand.” Só het ’n emosionele Lydia Phillips gesê nadat haar eksman na bewering haar huis met ’n petrolbom bestook het, vermoedelik omdat sy hom nie ’n tweede geleentheid wou gee nie.. Die Overstrand se brand-en-reddingsdienste het Maandag sy hande vol gehad toe die brand wat in Pearly Beach ontstaan het weer opgevlam het. Boonop moes beamptes ook bontstaan om ’n brand wat Maandagaand naby die munisipale stortingsterrein in Gansbaai uitgebreek het, in bedwang te probeer bring.. Nuus oor die tragiese dood van ’n jong uitblinkeratleet het soos ’n veldbrand deur Hawston versprei. Eucome Ward (14) het langs die pad tussen Hawston en Fisherhaven gedraf ter voorbereiding vir die Boland- atletiekbyeenkoms toe dié noodlottige ongeluk gebeur het.. Hermanus Wine Route is now the fourth most popular wine route in South Africa. This news is amplified by the results of a 2017 survey study conducted by Wesgro in partnership with Explore Sideways, which found that wine tourism in the Western Cape had grown by 16% between 2016 and 2017.

. Residents, local businesses, churches and organisations opened their hearts and wallets to help approximately 1 200 people, mostly foreign nationals who were displaced as the result of the riots and violence of Zwelihle

. Nie net het twee plaaslike sakemanne die uitmergelende Absa Cape Epic “kafgefiets” nie, maar hulle het ook weggestap met ’n gesogte titel. Dawie Theron, ’n finansiële beplanner en senior vennoot by PSG Wealth Hermanus en Nelis Coetzee, die mede-eienaar en bestuurder by die Engen-vulstasie het een van die taaiste bergfietswedrenne in die wêreld saam as span ‘2BIG’ aangepak.

. Archie Klaas, deputy mayor of the Overberg District Municipality, says he will not return to Zwelihle, where he was born and raised, after he had to flee the area with his wife and two children when angry protestors targeted their home.

. ’n Man is dood en twee ander mense is beseer in ’n botsing reg van voor op die R43 pad tussen Stanford en Hermanus. Volgens Kenny Africa, die provinsiale verkeershoof, het die bestuurder van die Ford Bantam-bakkie vermoedelik ’n ander voertuig verbygesteek en teen die Chevrolet, wat in die teenoorgestelde rigting gery het, gebots.

. Inwoners van Mount Pleasant het geskok saamgedrom nadat ’n man (65) na bewering sy twee kinders se ma koelbloedig deur ’n badkamerdeur geskiet het.

Daniël Phillips, ’n voormalige amptenaar by die Overstrand-munisipaliteit, het die slagoffer na bewering met die dood gedreig.

. Although the tourism visitor centres in the Overstrand will remain open, the management of these centres and their functions are being relooked.

In view of these impending changes, Frieda Lloyd, manager of Cape Whale Coast Tourism (the tourism arm of Overstrand Municipality), encourages all role-players to join the conversation.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.