Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Bring gou nog kouse

Met Hermanus Times se 70ste verjaardagvieringe dié jaar het ons besluit om ’n skoolsokkieprojek van stapel te stuur.

“Ons wou 70 paar skoolsokkies insamel en dit aan leerders gee, maar die openhartigheid van die gemeenskap was só oorweldigend dat ons in die eerste week al meer as 70 paar ingesamel het,” het Olivia Dickson, uitgewer van die Hermanus Times, gesê.

Dit is die laaste week dat dié projek onder­steun kan word en meer as 120 paar skoolsokkies is al ingesamel.

“Inwoners wat nog wil sokkies skenk, kan dit by ons kantoor in Aberdeenstraat 1 kom aflaai. Ons wil die sokkies graag aanstaande week in Zwelihle en Gansbaai gaan uitdeel,” het Dickson gesê.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.