Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Gansbaai gaan lekker fees hou

Gansbaai is meer as net die liedjie “Wie maak vir Gansbaai lekker”?

Dit is ’n dorp wat pronk met uitgestrekte wit strande, vriendelike inwoners en nog veel meer.

Gansbaai, by Dyer-eiland, is ook die haaiduikmekka van die wêreld waar jy met die witdoodshaai van nader kennis kan maak. Dit is ook die geskikte plek om na walvisse te kyk.

Gansbaai is in die middel van verskeie klein strandjies geleë en daar is meer as 1 500 soorte fynbos, melkhoutwoude, grotte en asemrowende uitsigte oor Walker Bay.

Verder is daar die heerlikste restaurante waar jy eerstehands met die inwoners van dié pragtige kusdorp kan kennis maak. Funky Fynbos Festival 21 and 22 September

Grab your bike and trail running shoes – it is time for the Funky Fynbos Festival in Gansbaai.

MTB and trail running enthusiasts have the chance to take part in various events and stand a chance to win great and funky prizes!

The two-day festival is held at two of Gansbaai’s most iconic venues. The first is the Lomond Wine Estate where sporting events such as mountain biking, trail running, fishing competitions and canoe races can be found. Additionally, wine tasting, craft beer, artisanal food stalls and entertainment can be enjoyed on the vineyard.

The second venue is the Gansbaai Harbour, where you will find the Funky Fynbos Market, live entertainment, kiddies entertainment, Gansbaai Health & Active’s Spin Relay Challenge, “kaskar” races, a Fynbos Expo, Mr & Miss Fynbossie, poetry reading and a kaleidoscope of artisanal food and wine stalls.

For more information visit www.funkyfynbos.co.za

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.