Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Help waar jy ook al kan

Talle plaaslike welsyn- en liefdadigheidsorganisasies werk baie hard om na mense en kinders in moeilike omstandighede om te sien.

So ook bestaan talle organisasies wat omsien na diere wat sonder kos is, verwaarloos word of rondloop.

Dié organisasies sukkel met geldsake ná die streng inperking en moet nou skarrel om geld bymekaar te maak om hul belangrike werk voort te sit.

Dit is indrukwekkend om te sien hoe organisasies soos die Birkenhead Animal Rescue Centre buiten sy daaglikse take nou ook gholfdae en ander gesellighede reël om geld in te samel.

Nie almal van ons is in ’n posisie om finansieel te help nie, maar deur van ons tyd af te staan om die organisasies te help, is net so waardevol.

Kom ons help waar ons kan.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.