Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Hermanus Times-pretblad - Sudoku en blokkiesraaisel

Hou jou brein fiks en gesond deur jou grysstof elke week uit te daag met Sudoku’s en ons splinternuwe blokkiesraaisel.

Maak ’n beker koffie, skink ’n glasie en geniet die uurtjie van dink en peins en die wonderlike a-ha-oomblik van die onthou van ’n sinoniem of feit wat jy dink jy al vergeet het.

Hierdie week se oplossings verskyn in aanstaande jaar se eerste Hermanus Times op 17 Januarie. Verlede week se oplossings is op bladsy 28.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.