Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Inwoner is nou ’n meester

Godfrey Matinka, ’n gevestigde maatskaplike werker van Hawston, het sy meestersgraad in dié veld ontvang.

Matinka het sy meestersgraad deeltyds aan die Universiteit van Wes-Kaapland gedoen en ook steeds voltyds sy plig as maatskaplike werker op verskeie gebiede uitgevoer. Die gradeplegtigheid is Vrydag 14 Desember by die Universiteit van Wes Kaapland gehou.

Sy meesterstesis was “Childhood experiences of foster care in the Overberg region of the Western Cape –an adult life history perspective.”

Matinka se familie sê hulle is uiters trots op sy prestasie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.