Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Man dood op R43

’n Een-en-dertigjarige man is Vrydag op die R43 dood nadat ’n voertuig hom getref het.

Kapt. Fadila September, woordvoerder van die Hermanus-polisie, sê die ongeluk het Vrydag omstreeks 19:40 by die Mount Pleasant-aansluiting op die R43 gebeur.

“Die 31-jarige man het die pad oorgesteek toe hy deur die silwer VW Jetta getref is. Die slagoffer is op die toneel oorlede. ’n Saak van strafbare manslag word ondersoek.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.