Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Sharkies wys hul tande met uitslae

Die leerders van Gansbaai Academia het hierdie jaar ’n slaagsyfer van 89,4% behaal.

Volgens die adjunkhoof, Carien Fortuin, is dit ’n verbe­tering teenoor 2018 se 89%-slaagsyfer. Die skool het ’n 40,7%-universiteitsvrystelling behaal.

Die topleerders is: Izaan Newman (70,85%), Christiaan Groenewald (70,1%), Nkosi­thandile Solonga (65,8%), Baxo­lele Nomandla (65,8%), Ruben May (65,5%), Afikile Vutela (65,5%), Vuyolwethu Gawule­kapa (64,7%), Maka­bongwe Ziqu (64,7%), Elize Appel (63%), Siphelele Mehl­wana (63%), Anga Tyindyi (62,8%), Kha­yiswa Pungupungu (62%), Tertius Byleveld (59,7%) en Policia Ntwala (59,1%). Fortuin sê sy is tevrede met die uitslae.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.