Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Vroue durf langpad aan

Die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue (WBPV) se doel is om die lewensgehalte van plattelandse vroue te verbeter.

WBPV word in 87 lande aangetref en het nege miljoen lede. Die bond bestaan reeds 90 jaar. Jaarliks teen omstreeks 29 April, die stigtingsdatum van die WBPV, stap vroue landwyd (Women Walk the World) om dié organisasie te vier.

Elf vroue van die VLV- Hermanus het op 17 April hul deel gedoen en van Sandbaai na Onrus gestap.

Die VLV se projek is “Plastiek ons vyand” en die vroue het van dié geleentheid gebruik gemaak om alle plastiek op te tel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.