Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Sport
Black Leaves stuit Atlantics

Atlantics van Mount Pleasant se A-span het die afgelope Saterdag sy rieme styfgeloop teen ’n begeesterde Black Leaves-span, wat sy eerste oorwinning van die seisoen aangeteken het.

Atlantics was van die afskop af in beheer en Keenan Lukas het binne die eerste 10 minute onder die pale gedruk.

Black Leaves het stadig maar seker die oorhand in die skrums verkry en sodoende seker gemaak hy wen die wedstryd gemaklik met 18-10.

Die B-span was gelykop (10-10) en die C-span het met 19-10 verloor.

Die komende Saterdag speel Atlantics tuis teen Bredasdorp. Die Rangers is altyd ’n uitdaging en die tuisspan vra ondersteuners om hom op Mount Pleasant se sportterrein te ondersteun.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Kontak Hermanus Times Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.